Bobby van Jaarsveld ek weet al lang al lyrics and song listen

Bobby van Jaarsveld ek weet al lang al lyrics

Word wakker elke oggend met ‘n brief hier in my kop,
want daar is nie ‘n naam of ‘n terug adres op,
gelos vir my in drome, gelos vir my deur jou.

Ek voel dit in jou kyke,
ek hoor dit in jou stem,
jy’s heeltemal te beautiful om dit te wil ontken,
daai brief is in my drome.

Jy, kyk hoe pas jou hart in my,
ek weet dit al Lankal,
ja ekke weet dat jy voel hoe makies in myne

Ek weet dit al lankal so lankal al lankal,
dat jy daai brief wou skryf.

Word wakker elke oggend met ‘n brief hier teen my deur,
die handskrif bly dieselfde maar die Liefde alhoemeer,
dis nie meer in my drome,
dis nie meer in my kop.

Lewe is’ n oog wink en dan is dit verby,
dis min dat mens jou hart se middel in ‘n ander kry,
daai brief is in my drome,
ja elke een by my.

Jy, kyk hoe pas jou hart in my,
ek weet dit al Lankal,
ja ekke weet dat jy voel hoe makies in myne Ek weet dit al lankal so lankal al lankal Dis meer as wat ons ooit sal weet,
te veel vir een net plek vir twee Belowe ek sal alles gee vir jou ‘n lang so briefie stuur Ditto Jy,
kyk hoe pas jou hart in my,
ek weet dit al Lankal,
ja ekke weet dat jy voel hoe makies in myne Ek weet dit al lankal so lankal al lankal,
dat jy daai brief wou skryf.

Ek weet dit al lankal so lankal al lankal,
dat jy daai brief wou skryf.

(Visited 32 times, 1 visits today)

Leave a comment

error: Content is protected !!